Pieter van Zyl
| Gender | Male |
|---|---|
| Industry | Education |
| Occupation | Onnie en Superhero |
| Location | Farnborough, Hampshire, United Kingdom |
| Introduction | Ek is gebore in Nelspruit – Rob Ferreira Hospitaal. Ek is ‘n kind van die 80s. Het my skool loopbaan begin by Klipspringer Kleuterskool, toe aangeskyf na Laerskool Laevel en gematrikuleer by Hoerskool Bergvlam. Ek hang uit by enige plek wat ek kan skoffel (dit is vasdans vir die souties), My gunsteling drankie is Malibu en Coke en ek eet enige iets wat ek self maak.Die wat my goed ken sal weet ek raak soms effe moeilik ….maar dan na ‘n ruk lag ek baie hard en baie. Ek droom altyd dat ek vlieg, perd ry of mense skiet. EK is bang vir die dosente daar by Groenkloof – daai tannies laaik my niks! Ek wil graag ‘n huisie in die berge bou en Nee, ek is nie meer single nie. Ek het my deksel uiteindelik gekry - haar naam is Yulandi en sy is beeldsoon. My gunsteling Rugby span is almal wat teen die Bulle speel! Ek haat die Bulle want ek laaik nie hulle surporters nie. Ek wil nie altyd ‘n onnie bly nie want dit is te veel werk en die kinders is lelik met my! Maar nou ja, is is nou maar eenmaal ‘n onnie want ek was te dom om ‘n speedcop te word! |
| Interests | Slaap lees en nog slaap, Ek hang uit by enige plek wat ek kan skoffel (dit is vasdans vir die souties) Rugby, rondloop en kuier |
| Favorite movies | Three Musketeers, Braveheart, Gladiator, Varsity Blues |
| Favorite music | Klopjag, Rolling Stones, Rock |
| Favorite books | David Gemmell, Raimond E Feist en enige iets waar mense swaarde swaai! |
Try writing your name with your other hand. Where was that person raised?
Wat is jou gunsteling roomys?

