Johannes de Koning

My blogs

Blogs I follow

About me

Occupation Bedienaar van die Goddelike Woord
Location Tsumeb, Namibia
Introduction Ek is in 1963 in Windhoek in die destydse Suidwes-Afrika gebore en het in 'n sendinghuis grootword. My Pa, Johan de Koning was in diens van die Dorothea Sending en later betrokke by EGKA en die WTS. (vandag NETS) My onderwys geskied aan die Laerskool Suiderhof en die Hoërskool Academia. Aan die Universiteit van Pretoria voltooi ek my teologiese studies. Ek is in 1999 getroud met Jacolette (afkomstig uit die Laeveld) en is die trotse en geseënde Pa van drie pragtige dogters, Marisja, Jonette en Natanie. (hulle is baie mooier as hulle Pa, so kyk maar eerder na hulle op die foto) Tans bedien ek die NG Gemeente, Tsumeb in die noorde van Namibië. Die Here het in sy groot genade reeds vroeg in my lewe begin werk. Die kern van my persoonlike getuienis van Sy genadewerking word mooi saamgevat in die woorde van die Lied wat sê : "Leeg, net met my sondelas, hou ek U verdienste vas."
Interests Nature, History, Namibia, Missions, Protestant Reformation, Afrikaans, Indigenous trees of Namibia, Inheemse bome, Geskiedenis, Anglo-Boere oorlog, Reformasie, Namibië, Suidwes-Afrika
Favorite Books Bible, Pelgrim's Progress, boeke van Martyn-Lloyd Jones