Herman, Elsbeth en kinders
My blogs
Location | Wes-Kaap, Suid-Afrika |
---|---|
Introduction | Die gesin. Deel mekaar se siektes en tandepasta, begeer die ander een se nagereg, steek die sjampoe weg, leen mekaar se geld, sluit die ander een uit sy kamer, maak mekaar seer en deel gelykertyd soene uit om dit reg te maak. Ons lag, verdedig, is lief vir mekaar, en lewe in die liefde van Christus. |