VENSTERTJIES OP GOD
My blogs
| Gender | Male |
|---|---|
| Occupation | Pensioner |
| Location | Fraai Uitsig, Kleinbrak Rivier, Western Cape, South Africa |
| Introduction | Hallo! Baie welkom by my blog. My naam is Kobus Smit. Die Here het my in 1976 tot die bediening van die Woord geroep. Ek het 4 gemeentes in die NG Kerk bedien en twee in Skotland. In 1994 het ek onder prof. Ferdinand Deist en Paul Kruger aan die Universiteit van Stellenbosch gedoktoreer. Die afgelope jaar het ek 'n digitale bediening via WhatsApp. Ek bereik weekliks sowat 1000 mense oor die wêreld. Fotografie en lees hou my baie besig. Ek het afgetree uit die aktiewe bediening en woon in Kleinbrak Rivier omgewing. |

