Loockville
- Age: 35
- Gender: Female
- Astrological Sign: Pisces
- Zodiac Year: Tiger
- Location: Malmesbury : Wes-Kaap : South Africa
About Me
Hier is die blog waar jy die Loocks van Loockville kan ontmoet. Ek en John is op 7 Des 2000 in Windhoek getroud. Ons het mekaar in Shipdham, Engeland ontmoet toe ons albei op 'n "workers holiday" visum was. Ons het 3 kinders: Jaundre, Ariella Talia en Jahzara Simone. Ek is 'n grafiese kunstenaar en gee ook opleiding (saam met my suster, Gerty) op programme vir grafiese ontwerp. Tussendeur doen ek ook Biosculpture Gel naels. John is die Governance en Performance Manager van BP Southern Africa.
Favorite Movies
Favorite Books
My Blogs |
Team Members |
| Loockville |
|---|