tag:blogger.com,1999:blog-96339732009-06-24T22:12:16.998+02:00Die Van BlerksWelkom by die Van Blerks se Webjoernaal. Hier sal ek so van tyd tot tyd nuus publiseer en julle is welkom om komentaar te lewer. Mooi Bly.Gawie van Blerkhttp://www.blogger.com/profile/10712094108911923466noreply@blogger.comBlogger36125tag:blogger.com,1999:blog-9633973.post-16212593541281163482007-01-23T03:41:00.000+02:002007-01-23T15:42:33.370+02:00New Online Shop for Laptops, Computers and ScootersOk so now we have to do the English as well. Just to keep the search engines happy. South African readers that understand more "native" languages can just go down few posts to see the Afrikaans version where i promoted my new online store that sells computers, laptops, scooters and much more. Well the site is at http://www.rozinet.co.za and you can get some very special deals there on various Gawie van Blerkhttp://www.blogger.com/profile/10712094108911923466noreply@blogger.com0tag:blogger.com,1999:blog-9633973.post-80542491456783694082007-01-04T04:37:00.000+02:002007-01-04T16:38:50.443+02:00Carl van Blerk se webwerfAs jy og nie daar was nie gaan kuier bietjie by Carl op http://home.telkomsa.net/vanblerk/.Hy het 'n goeie stukkie werk gedoen reeds om die van Blerk familie se stamboom in te vul. Help so bietjie dat ons kan sien waar almal inpas voor ons so baie word dat dit 'n onmoontlike taak word.Gawie van Blerkhttp://www.blogger.com/profile/10712094108911923466noreply@blogger.com0tag:blogger.com,1999:blog-9633973.post-42849940493373592972007-01-03T04:16:00.000+02:002007-01-03T16:28:29.096+02:00Die nuwe jaar bring nuwe dingeNou ja so oor die kerstyd het ek darem hierdie jaar so bietjie kans gekry om te dink ... Met die gedinkery kom die idee to om 'n aanlyn winkel oop te maak. En ja sowaar vandag is ons oop vir besigheid. Die vooraad keuse is maar nog klien, maar ons werk daaraan. Besoek ons gerus by http://www.rozinet.co.za. En ja as jy dink jy het produkte wat ons kan laai ... laat weet maar. Ek probeer kostes so Gawie van Blerkhttp://www.blogger.com/profile/10712094108911923466noreply@blogger.com0tag:blogger.com,1999:blog-9633973.post-1138227849761733272006-01-26T00:22:00.000+02:002006-01-26T00:24:09.763+02:00Eers was daar blogs, nou is daar frapsGoeie genade. Blogs verstaan ek nog. Wat die doel van frappr is het ek g'n idee nie. Maar kyk maar - ek het my kleim afgesteek. http://www.frappr.com/gawieWENK: Sit die kaart op sattelite en zoom dan al die pad inGawie van Blerkhttp://www.blogger.com/profile/10712094108911923466noreply@blogger.com1tag:blogger.com,1999:blog-9633973.post-1138227628571574452006-01-26T00:17:00.000+02:002006-01-26T00:20:28.590+02:00Always something newYou thought blogging was a good idea? Have a look at frappr. Its some sort of mapping community building social something - who knows what. Well ... just incase I created my little spot there as well. Have a look at http://www.frappr.com/gawie.TIP: Switch the map to satelite view and zoom in all the wayGawie van Blerkhttp://www.blogger.com/profile/10712094108911923466noreply@blogger.com0tag:blogger.com,1999:blog-9633973.post-1136983060030285322006-01-11T14:33:00.000+02:002006-01-11T14:37:40.040+02:00Harry's new site with business ideasAre you looking for some ideas ... My friend Harry created a nice site (only in the very beginning now) sharing some ideas for making extra money. Have a look at www.rosami.com. And no he's not going to try and sell something to you or pester you with spam, just sharing his ideas.If his does ... let me know and I will personally kick his behind.Gawie van Blerkhttp://www.blogger.com/profile/10712094108911923466noreply@blogger.com0tag:blogger.com,1999:blog-9633973.post-1133783149076092582005-12-05T13:44:00.000+02:002005-12-05T13:45:49.076+02:00Nuwe Firefox is uitLaai gerus af en kyk hoe werk dit vir jou. Nogals 'n goeie alternatief vir IE. Daars 'n link op die linkerkant as jy sommer gou wil gaan aflaai.Gawie van Blerkhttp://www.blogger.com/profile/10712094108911923466noreply@blogger.com0tag:blogger.com,1999:blog-9633973.post-1133783074423332452005-12-05T13:43:00.000+02:002005-12-05T13:44:34.423+02:00Die Spamvarke was weer besigWow. Oi Oi Oi. Daar slaat 'n klomp spamvarke to my ou blog. Ek hoop hulle verander gou in Bacon. Aan almal wat my blog lees. Jammer hoor julle moet maar so tussen die ouens se spam deurlees.Gawie van Blerkhttp://www.blogger.com/profile/10712094108911923466noreply@blogger.com0tag:blogger.com,1999:blog-9633973.post-1133782866605166472005-12-05T13:39:00.000+02:002005-12-05T13:41:43.606+02:00Google AdvertensiesJy kan nou ook bietjie geld maak uit Google adsense. Kyk maar self hoe dit werk. En ja ... hulle stuur ook tjeks in Suid Afrikaanse Rand.Gawie van Blerkhttp://www.blogger.com/profile/10712094108911923466noreply@blogger.com0tag:blogger.com,1999:blog-9633973.post-1126615663719990902005-09-13T14:44:00.000+02:002005-09-13T16:20:57.160+02:00Ter nagedagtenis aan Oupa AdrieOupa Adrie (Jacobus Adriaan Rozier) van Blerk het gisteraand 12 September die stryd teen kanker verloor. Ons gaan hom mis en sy nagedagtenis sal nog lank met ons bly. Ons weet hy is veilig by sy Vader en sy ewige tuiste.Gawie van Blerkhttp://www.blogger.com/profile/10712094108911923466noreply@blogger.com20tag:blogger.com,1999:blog-9633973.post-1118526758115477532005-06-11T23:50:00.000+02:002005-06-11T23:52:38.116+02:00Hier gaan dit WOESWoes se baas, Willem Gous, vra mooi ek moet tog seblief met hom skakel. Hier kom hy Willem ... - Woes Afrikaans - JOU Taalhutspot: gedigte, kortverhale , skakels, nuus, kalender, snuffelgids en meerSterkte met jou web.Gawie van Blerkhttp://www.blogger.com/profile/10712094108911923466noreply@blogger.com0tag:blogger.com,1999:blog-9633973.post-1110319442521117682005-03-09T00:04:00.000+02:002005-03-09T00:06:36.680+02:00Bietjie geskiedenis oor BlerickBlerick maakte in 1839 deel uit van de Gemeente Maasbree dat weer bestond uit de dorpen Maasbree, Baarlo en Blerick. De naam Blariacum is al bekend uit de Romeinse tijd en wijst op een nederzetting die aan de Antoniuslaan moet hebben gelegen. De bezitters van het kasteel Blerick noemden zich sinds 1577 heren van Blerick, hoewel de heerlijkheid op zich pas bekend is sinds 1674. De schepenbank van Gawie van Blerkhttp://www.blogger.com/profile/10712094108911923466noreply@blogger.com0tag:blogger.com,1999:blog-9633973.post-1107295478616571492005-02-02T01:04:00.000+02:002005-02-02T00:08:03.650+02:00Battle for Middle EarthAs jy 'n Tolkien bewonderaar is en daarby 'n passie het vir strategie speletjies is hierdie een net vir jou. Lord of the Rings, Battle for Middle Earth van EA is skitterend ... Die beste nog. Moet dit nie mis nie. R299 by CNA (nee moenie eers probeer nie www.cna.co.za neem jou na Edgars se webwerf)
Gawie van Blerkhttp://www.blogger.com/profile/10712094108911923466noreply@blogger.com0tag:blogger.com,1999:blog-9633973.post-1107294316353607382005-02-01T23:45:00.000+02:002005-02-01T23:53:12.373+02:00Waar kom die Van Blerks vandaan?Ons stamvader Nicolaas van Blerk het uit Nederland na Suid Afrika gekom in 1739. Die Van Blerk van beteken eintlik dat ons van die dorpie Blerick afkom. En so is dit dan ook dat onse stamvader van Venlo nie v^er van Blerick af gekom het. Vir die wat nie Nederland ken nie, Venlo (en Blerick) l^e so daar in die Suid Ooste hoekie van Nederland waar die grootpad na Duitsland toe gaan (sien http://Gawie van Blerkhttp://www.blogger.com/profile/10712094108911923466noreply@blogger.com2tag:blogger.com,1999:blog-9633973.post-1107204229956178822005-01-31T22:43:00.000+02:002005-01-31T22:46:46.463+02:00Iets nuttigs van Microsoft. Ek wonder altyd wat kan 'n mens nog doen in sagteware wat mense se lewens sal beter maak. Wel hier is iets van Microsoft ... en sover nog verniet. Spring nou in en download terwyl dit nog in beta is, En O, ja moenie eens probeer as jy nie vir jou windows betaal het nie.
Gawie van Blerkhttp://www.blogger.com/profile/10712094108911923466noreply@blogger.com1tag:blogger.com,1999:blog-9633973.post-1107202154267513632005-01-31T22:09:00.000+02:002005-02-02T00:18:13.856+02:00Miskien het hulle tog 'n punt beet ...Hoop nou nie ek beland in warm water nie, maar as jou span 12/13 wedstryde verloor dan begin ek sommer saamstem met die jeug liga en hulle aandrang op transformasie. Wel dink so daaroor ... die enigste span wat ons kon wen is Bangladesh - Ek is seker Grey se tweedespan kan hulle ook wen. Miskien is dit nou die tyd om krieket sommer op 'n groot manier te transformeer. Kom ons sit al daardie Gawie van Blerkhttp://www.blogger.com/profile/10712094108911923466noreply@blogger.com1tag:blogger.com,1999:blog-9633973.post-1105994853868043382005-01-17T22:47:00.000+02:002005-01-17T22:52:17.560+02:00Opmerkings aangeskakelNou goed. Ek weet dit kan tot 'n gemors lei, maar kom ons kyk maar wat gebeur. Daar is natuurlik 'n klomp Grafitti varke op die internet wat maar net nie die versoeking sal weerstaan om iemand se Blogspot te bemors nie. As jy een van hulle is gaan doen jou ding iewers anders. As jy wil kommentaar lewer op artikels is jy welkom. So uit die statistieke kon ek sien daar is nogal 'n klompie Gawie van Blerkhttp://www.blogger.com/profile/10712094108911923466noreply@blogger.com0tag:blogger.com,1999:blog-9633973.post-1105046781101947892005-01-06T23:26:00.000+02:002005-01-07T00:22:38.010+02:00Afrikaans vir Blog(spot) ?Ek dink nou net ... daar is nie 'n Afrikaanse woord vir Blog(spot) nie ... Hoe lyk dit met 'n paar voorstelle ? En terwyl ons op die punt besig is, weet iemand dalk waneer Google Afrikaans gaan praat ? Stuur e-pos
Gawie van Blerkhttp://www.blogger.com/profile/10712094108911923466noreply@blogger.com6tag:blogger.com,1999:blog-9633973.post-1104874411795115422005-01-04T23:33:00.000+02:002005-01-05T00:16:47.393+02:00'n Paar gedagtes oor blogs ...Ek het nogal gewonder hoe relevant blogs op die web is en of iemand jou ooit daar gaan raakloop. Ek het hierdie blog so om en by 17 Desember begin en is op 21 Desember deur Google besoek. Ek het dit definitief nie verwag nie. Vir die eerste keer in meer as 10 jaar sal mense my nou weer kan vind as hulle my naam in Google intik. Wat nog meer merkwaardig is is die feit dat selfs die inhoud goeie Gawie van Blerkhttp://www.blogger.com/profile/10712094108911923466noreply@blogger.com0tag:blogger.com,1999:blog-9633973.post-1104872234001456592004-12-30T23:57:00.000+02:002005-01-04T23:02:32.263+02:00My Eerste vis !Drikus spog met sy eerste vis wat hy self gevang het. Ons het hom maar later gaan terug gooi in die see sodat hy kan groei en ons hom volgende jaar weer kan vang.
Gawie van Blerkhttp://www.blogger.com/profile/10712094108911923466noreply@blogger.com1tag:blogger.com,1999:blog-9633973.post-1104875490357980252004-12-27T23:51:00.000+02:002005-01-04T23:53:17.606+02:00Michiel verjaarMichiel word 40 en vir die eerste keer in meer as 11 jaar is ons as groep vriende weer op dieselfde plek. (Jurie, Christien, Susan, Abrie, Michiel, Magdalena, Ek en Maria)
Gawie van Blerkhttp://www.blogger.com/profile/10712094108911923466noreply@blogger.com0tag:blogger.com,1999:blog-9633973.post-1104875762488093532004-12-27T23:35:00.000+02:002005-01-05T00:18:21.760+02:00Wat 'n lekker verrassing was dit nie om Cristo en Mariaan Spies op Michiel se verjaardag partytjie raak te loop nie. Hulle was ons bure in Bloemfontein en het daarna in Richardsbaai gebly waar hulle Michiel hulle leer ken het. (Maria, Cristo en Mariaan)
Gawie van Blerkhttp://www.blogger.com/profile/10712094108911923466noreply@blogger.com0tag:blogger.com,1999:blog-9633973.post-1104869514715504672004-12-27T19:48:00.000+02:002005-01-04T23:20:33.116+02:00Tsunami op StruisbaaiHierdie foto is sowat 30 minute later as die vorige een geneem. Die water het in hierdie tyd reeds 1 1/2 meter gestyg.
Gawie van Blerkhttp://www.blogger.com/profile/10712094108911923466noreply@blogger.com0tag:blogger.com,1999:blog-9633973.post-1104869398560875352004-12-27T19:20:00.000+02:002005-01-04T22:35:32.603+02:00Hierdie foto wys hoe ver die water terug getrek het by Struisbaai se hawe op die oggend van 27 Desember 2004. (Waarskynlik as gevolg van die Tsunami in die Indiese oseaan).
Gawie van Blerkhttp://www.blogger.com/profile/10712094108911923466noreply@blogger.com2tag:blogger.com,1999:blog-9633973.post-1104871959499845692004-12-26T23:52:00.000+02:002005-01-04T23:03:43.796+02:00SeevarkiesDie feit dat Rozier so skoon is laat my vermoed dat hy heel moontlik iets te doen gehad het met die feit dat Drikus so "vuil" is.
Gawie van Blerkhttp://www.blogger.com/profile/10712094108911923466noreply@blogger.com0