tag:blogger.com,1999:blog-43116889196545009082008-10-08T12:34:08.966-07:00PhilippolisJenshttp://www.blogger.com/profile/02705511521645633723jensjfriis@yahoo.co.ukBlogger67125tag:blogger.com,1999:blog-4311688919654500908.post-73846216210365328702008-10-08T12:32:00.000-07:002008-10-08T12:34:08.975-07:00Groenhuis Gastehuis, Philippolis

Jenshttp://www.blogger.com/profile/02705511521645633723jensjfriis@yahoo.co.uktag:blogger.com,1999:blog-4311688919654500908.post-22639664807905669062008-09-16T12:17:00.000-07:002008-09-16T12:22:01.920-07:00'n Eerste vir die Karoo
Die konferensie en handelsfees wil produkte wat eie is aan die Karoo bemark waaronder Philippolis se Witblitsfees (foto) en Colesberg se Skaapfees.

"Open Spaces, Dynamic Places," die eerste Karoo-konferensie op interprovinsiale vlak sal tussen 25 en 27 Maart 2009 in Graaff-Reinet plaasvind.
Dit is die eerste keer dat die ganse Karoo só bemark sal word. Dié uitgebreide streek sluit die Karoo's van die Noord-Kaap, Suid-Vrystaat, Wes-Kaap en Oos-Kaap in. Dit dek dus 'n groot deel van die hartland van Suid-Afrika en strek tot by Namakwaland en die Kalahari.
Volgens prof. Doreen Atkinson, die koördineerder, is die doel daarvan om "nuwe aspekte van ontwikkeling in die Karoo te bespreek. Terselfdertyd sal entrepreneurs en organisasies hul produkte en dienste ten toon kan stel."
Onder die sprekers tel me. Patricia de Lille, leier van die Onafhanklike Demokrate en "dogter van Beaufort-Wes", dr. Danny Titus, uitvoerende direkteur: kultuur van die ATKV, en dr. Sue Milton, 'n kenner van die Karoo se ekologie.
Die Sentrum vir Ontwikkelingsteun aan die Universiteit van die Vrystaat, werk saam met ander rolspelers om die konferensie en handelsfees aan te bied in Graaff-Reinet wat alom bekend staan as die "Juweel van die Karoo".
Sowat 60 uitstallers en 250 konferensiegangers word verwag.
'n Verskeidenheid Karoo-verwante onderwerpe sal bespreek word. Hieronder tel die bewaring van die natuurlike omgewing as 'n hulpbron vir dié streek se besigheidsektor, stedelike en landelike toerisme, en die ontsluiting van ekonomiese hulpbronne waaronder kultuur- en fossiel-erfenisse. Ook sal daar geput word uit navorsing oor die ekonomiese ontwikkeling van droë areas elders ter wêreld.
Daar word gehoop dat die konferensie en handelsfees die belangstelling sal wek van akademici en besigheidslui tot toerisme- en kultuurorganisasies.
Verskeie ontwikkelingsdoelwitte sal nagestreef word waaronder steun vir ontluikende entrepreneurs, die skepping van 'n databasis van Karoo-besighede, en die ontginning van nuwe markte.
"In 'n neutedop is dit 'n gulde geleentheid om die ekonomiese potensiaal van die Karoo bekend te stel," meen Atkinson.
Vir meer besonderhede kan sy gekontak word by 051-773-0324 of epos vir me. Anita Harmse by karooconf@vodamail.co.za.

Jenshttp://www.blogger.com/profile/02705511521645633723jensjfriis@yahoo.co.uktag:blogger.com,1999:blog-4311688919654500908.post-73426813710724101082008-09-05T12:48:00.000-07:002008-09-05T12:50:44.581-07:00Dis nag op Donkerpoort Treine swiep deesdae net verby Donkerpoort. Dié stasie was in die 1970's uiters bedrywig, want hier is die meeste van die boumateriaal vir die Gariepdam (destyds Hendrik Verwoerddam) afgelaai. Gariepdam val onder Philippolis se landdrosdistrik.Jenshttp://www.blogger.com/profile/02705511521645633723jensjfriis@yahoo.co.uktag:blogger.com,1999:blog-4311688919654500908.post-59666876459328917582008-09-03T08:51:00.001-07:002008-09-03T08:53:41.430-07:00Positiwiteit onsluit geleenthede"Wolke het in my lewe ingedryf, maar dit was nie 'n teken van 'n storm nie. Eerder het dit gehelp om ekstra kleur te gee aan die hemel tydens sononder." Só het 'n optimistiese Rabindranath Tagore, die 1913 Nobelpryswenner vir Letterkunde, geskryf. Deur positief te wees, kan jy baie geleenthede vir jouself ontsluit, het hy geglo. Die meegaande foto is duskant Philippolis geneem.Jenshttp://www.blogger.com/profile/02705511521645633723jensjfriis@yahoo.co.uktag:blogger.com,1999:blog-4311688919654500908.post-44318124713929530842008-09-02T12:28:00.001-07:002008-09-02T12:29:29.309-07:00Einde van 'n era: Oupa Willem Adams (102) sterfPHILIPPOLIS. Met die dood van Oupa Willem Adams (102) Donderdag is 'n era in Philippolis, die oud-Griekwa hoofstad, se geskiedenis afgesluit.
Sover bekend was hy die laaste Philippoliser wat nog die Griekwataal kon praat.
Dié dorp was vanmeleë die hoofstad van die Griekwa-nasie. Van hier het Adam Kok, die Griekwa-leier, sy septer geswaai tot noord by die Rietrivier.
En vandag nog woon talle Griekwa-afstammelinge soos die Krotse, Kokke, Van Roois, Visagies, Van Wyks en Wieses steeds hier.
"Maar hoewel ek al honderd is, moet jy onthou Adam Kok was darem voor my tyd," het Oupa Willem met sy 100ste verjaardag opgemerk en lekker vir sy grappie gelag.
En oor 'n vrou wat gedreig het met 'n Griekwa-grondeis in Philippolis het hy gesê: "Dis darem bog! In my jongdae was die grond nie eens meer die Griekwas s’n nie."
Oupa Willem was 'n bobaas storieverteller wie se eiesoortige stories in Griekwa-Afrikaans as teks opgeneem is in die module Taalvariasie vir studente in Afrikaans en Nederlands aan die Vrystaatse Universiteit.
Maar dié geliefde inwoners van Philippolis had nie meer aldag sin daarin om ander te vermaak nie, "want enigiemand wat só oud geword het dra maar swaar aan die jare - selfs al is jy geseënd," het hy nie te lank gelede opgemerk.
Sy ID-boekie staaf dat hy in Oktober vanjaar 103 sou word. Hy is gebore op 8 Oktober 1905 op die plaas Groot Harbeesfontein in die Fauresmith-distrik.
Oupa Willem het sy lang lewe toegeskryf aan "seën van God en dan ook vrede met jouself. ’n Mens moet gelate aanvaar wat met jou gebeur as jy niks aan sekere dinge kan doen nie. Dis eenvoudig die loop van die lewe."
Maar selfs vir die weldeurleefde Willem was dit maar swaar om te leef sonder sy geliefde Griet.
Griet Adams, Oupa Willem se vrou, is in 2002 op 83 dood ná 'n lang siekte. Hulle het toe sewe kinders gehad: Moos, Willem, George, Els, Lena Derison, Liesbeth Visagie en Rabekka Adams. Hierdie egpaar se nageslag het toe 31 kleinkinders, 49 agterkleinkinders en 4 agter-agterkleinkinders getel.
"Ons was gelukkig. Al die kinders het naby ons gewoon. Die verste was op Gariepdam - 50 km van hier," het oupa Willem opgemerk.
Met my laaste besoek aan hom het dié oubaas op ’n wit plastiekstoel teen sy huisie langs Rooibekkiestraat, Bergmanshoogte, gesit en die wintersonnetjie ingedrink. Om hom was verskeie generasies familielede wat liefderyk na hom omgesien het. Oupa Willem was die (voor)vader van hulle almal.
Toe hy onlangs gevra is hoeveel afstammelinge hy het, het die grysaard nie geweet nie. Hulle was te veel. Oupa Willem het ophou tel.
"Daar is soveel kinders tot agter-agterkleinkinders dat een, Leonie Adams, selfs op dieselfde dag as ek - haar oupagrootjie - verjaar," het hy al te trots opgemerk.
* Begrafnisreëlings is nog nie gefinaliseer nie, maar voorlopig sal Oupa Willem op Saterdag, 13 September, ter ruste gelê word in Philippolis.Jenshttp://www.blogger.com/profile/02705511521645633723jensjfriis@yahoo.co.uktag:blogger.com,1999:blog-4311688919654500908.post-75381320436365387932008-08-28T10:52:00.000-07:002008-08-28T10:53:13.705-07:00Groenhuis Guesthouse, Philippolis, 051-773-0073Jenshttp://www.blogger.com/profile/02705511521645633723jensjfriis@yahoo.co.uktag:blogger.com,1999:blog-4311688919654500908.post-57619002783645300302008-08-28T10:48:00.000-07:002008-08-28T10:51:58.432-07:00Tobie Mullerstraat se ongekunstelde skoonheid bekoor
PHILIPPOLIS. Meerdere keer wil besoekers weet of die oudste deel van Tobie Mullerstraat in Philippolis onlangs gerestoureer is, want al die huise is dan eenders geverf: wit mure en erfenisgroen dakke - nes dit vanmelewe daar uitgesien het.
Maar nee, hier was g'n sprake van 'n gesamentlike opknappingsprojek nie. Die inwoners het bloot besluit dat dit 'n gawe plan is om hul historiese huise so eenders te verf.
Toe Pasella onlangs besoek afgelê het in Philippolis, het die TV-aanbieder Paul Rothman daarop aangedring dat 'n paar skote langs dié straatjie geskiet word.
Tobie Mullerstraat, wat genoem is na die gewilde tweede leraar van die plaaslike N.G. Kerk, herinner aan 'n Middeleeuse straatjie, want die huisies staan ingeryg en hul stoepe grens direk aan die straat.
Voor talle huisies is 'n oop, smal stoep met leiklipplaveisel en steentrappies. Dié trappies loop gewoonlik direk op die straat uit. Van 'n tussenruimte soos 'n tuin is daar weinig sprake. Die private huisdomein skakel feitlik direk met die publieke domein en die straat word 'n verlening van die private binneruimte, aldus argitek Jan Daniël Smit.
Talle van die huisies is tot nasionale gedenkwaardighede verklaar. Hieronder tel die Nagmaalshuisie en die Hartjiehortjiehuisie wat beide gebou is in die Karoo-platdakstyl.
In die string argitektoniese juwele in Philippolis is dié huisies geensins die imposantste nie, maar met hul groengeverfde hortjieluike en besonderse pleisterwerk om die mure en deure, kan jy dit nie miskyk nie.
Hierdie straat se huise is van die oudste in die Vrystaat. Só is die geskiedenis van die Nagmaalshuisie terug te spoor tot 1860. Op 17 Julie van daardie jaar is die grondbrief vir erf 97 uitgereik aan J. Jager deur Adam Kok III, die Griekwakaptein.
'n Onbekende feit is dat Tobie Mullerstraat eers Philippolis se hoofstraat was. Vanaf die reservoir-koppie is die oorspronklike toegangsroete wat Tobie Mullerstraat word, steeds duidelik sigbaar tussen die Karoo-bossies. Eers in latere jare sou Kerkstraat (deesdae Voortrekkerstraat) die dorp se hoofstraat word.
Omdat Tobie Mullerstraat eers die hoofstraat was word dit omsoom met onder meer die imposante landdroskantoor-gebou met sy Kaaps-Hollandse gewels, die eertydse poskantoor wat tot onlangs 'n vakansiehuis van die liedjieskrywer Stef Kruger was, en die Anglikaanse kerk wat nou 'n woonhuis is.
So Afrikaans soos die dorp deesdae is, is dit moeilik om te glo dat hier op sy dag soveel Engelse was dat dit 'n Anglikaanse kerk regverdig het.
In werklikheid was daar glo ten tyde van Philippolis se ontstaansjare heelwat meer Engelse as Afrikaners. Die Afrikaners was boere en het met hul waens oor die Oranjerivier getrek op soek na groener weivelde. Hierteenoor was dit die Engelse wat hulle op die sendingdorpie, Philippolis, gevestig het. Hulle was hoofsaaklik handelaars of verantwoordelik vir die administratiewe aangeleenthede van die nedersetting.
Selfs The Illustrated London News het berig oor die hoeksteenlegging van dié Anglikaanse kerk op 4 Junie 1864.
In die jare wat kom, sou hierdie kerk 'n opdraande stryd voer. 'n Sondagdiens het gemiddeld slegs 60 mense gelok in 1870. Dit was 'n groot probleem om die 300 pondbouskuld te delg. Soos die Engelse bevolking in Philippolis verminder het deur die jare, het die kerk 'n stadige dood gesterf.
Wanneer die laaste diens hier plaasgevind het, is onseker. Wat wel bekend is dat die VVLU-tak dit in die 1950's-1960's gebruik het en dat mnr. Dawie Marais dit gekoop het.
Nadat dit dekades leeg gestaan het en onder meer as kolestoor gebruik is, het die Pritchards dit in die vroeë 1990's van verwaarlosing gered. Nou is dit 'n dubbelverdieping-woonhuis vir mnr. Brinley en mev. Erina Pritchard.
Wat eens die konsistorie was, is nou 'n kombuis. 'n Stukkie van die oorspronklike geelhoutvloer het behoue gebly en dit dien nou as 'n spogdeur in dié kerkhuis.
Die kerk se sinkplate en plafon is ook behou. "Die behoud van die plafon deur die jare was dalk dat dit so hoog is. Vir diegene wat die kerk stuk-stuk gesloop het, was dit net te veel moeite om by die plafon uit te kom," meen mev. Pritchard.
Wat van die oorspronklike hoeksteen geword het, is onseker. Met die opknapping van die kerk tot huis is die ganse gebou se pleister afgekap, maar 'n hoeksteen is nêrens gevind nie.
Vanaf 'n klein balkonnetjie op die eerste vloer van hul kerkhuis het die Pritchards waarskynlik die beste blik van almal op Tobie Mullerstraat - sekerlik een van die mooiste straatjies in mid-Suid-Afrika.

Jenshttp://www.blogger.com/profile/02705511521645633723jensjfriis@yahoo.co.uktag:blogger.com,1999:blog-4311688919654500908.post-20382509906485129812008-08-15T12:31:00.000-07:002008-08-15T12:32:45.711-07:00Só het die Engelse Philippolis oorgeneem in 1900, aldus die New York Times

Jenshttp://www.blogger.com/profile/02705511521645633723jensjfriis@yahoo.co.uktag:blogger.com,1999:blog-4311688919654500908.post-63302965676365637912008-08-11T13:08:00.000-07:002008-08-11T13:10:26.729-07:00'n Kultuurerfenis met skopDIE Transgariep Museum in Philippolis is een van die enigste in die land wat gelisensieer is om alkohol - en wel Witblits - te verkoop. Hierdie vuurwater het deur die jare heen net so deel van die Suid-Afrikaanse kultuurerfenis soos die Grieke se ouzo, die Amerikaners se moonshine, die Iere se poteen en die Switsers se kirsch geword. Witblits en mampoer word onderskei op grond van die soort mos waarvan dit gemaak word. Mampoer word van vrugte soos kersies, vye, perskes, appelkose en sitrus gestook, terwyl witblits van druiwe gemaak word. Hier hou mev. Elize Pienaar, kuratrise van die museum, 'n bottel van die Transgariep Museum-witblits vas. Foto: Jens FriisJenshttp://www.blogger.com/profile/02705511521645633723jensjfriis@yahoo.co.uktag:blogger.com,1999:blog-4311688919654500908.post-92166135844187331092008-08-05T11:36:00.000-07:002008-08-05T11:37:52.310-07:00Só ver is Philippolis van sy buurdorpe

Jenshttp://www.blogger.com/profile/02705511521645633723jensjfriis@yahoo.co.uktag:blogger.com,1999:blog-4311688919654500908.post-79371976763538144832008-07-28T07:35:00.000-07:002008-07-28T07:39:12.378-07:00Wil jy kom oorbly in Philippolis?

Jenshttp://www.blogger.com/profile/02705511521645633723jensjfriis@yahoo.co.uktag:blogger.com,1999:blog-4311688919654500908.post-92073118359813801232008-07-13T10:50:00.001-07:002008-07-13T10:52:19.883-07:00Lus om 'n interessante roete te ry?Lus om 'n interessante roete te ry? Gaan loer dan by http://www.blogger.com/www.openafrica.org. Dié webblad van Open Africa (waarvan oudpres. Nelson Mandela 'n stigterslid is) het inligting oor meer as vyftig roetes van tientuidsende kilometers. Kies uit onder meer die Amajubaroete, Kalahari-rooiduin-roete, Overbergse fynbosroete, die Mid-Karooroete, of die Horizon-toerismeroete wat verby onder meer Philippolis, Fauresmith en Jagersfontein (foto) gaan.Jenshttp://www.blogger.com/profile/02705511521645633723jensjfriis@yahoo.co.uktag:blogger.com,1999:blog-4311688919654500908.post-54976818261668064062008-07-08T13:01:00.000-07:002008-07-08T13:02:49.990-07:00'n Pragtige gesig
Hierdie swerm bloukraanvoëls is gewaar langs die grondpad tussen Philippolis en Luckhoff. Sulke swerms van Suid-Afrika se nasionale voël word 'n seldsame gesig, want veral hul weidingsgebied kom onder al groter druk. Foto: Jens Friis

Jenshttp://www.blogger.com/profile/02705511521645633723jensjfriis@yahoo.co.uktag:blogger.com,1999:blog-4311688919654500908.post-37407753245826255802008-07-07T11:39:00.000-07:002008-07-07T11:40:38.065-07:00Groenhuis Gastehuis / Guesthouse, Philippolis

Jenshttp://www.blogger.com/profile/02705511521645633723jensjfriis@yahoo.co.uktag:blogger.com,1999:blog-4311688919654500908.post-24606735242912216702008-07-07T11:32:00.000-07:002008-07-07T11:38:46.992-07:00Skaf boeke hier aan

By die huisrestaurant van die Groenhuis Gastehuis (051-773-0073) in Philippolis
kan jy boeke aanskaf teen ‘n fraksie van die gewone prys. As jy belangstel om hiervan aan te skaf, bel 084 58 101 49.

* The Griqua Captaincy of Philippolis deur Karel Schoeman, R210.

* Generaal C.R. de Wet — ’n Bloemlesing deur M.C.E. van Schoor, S.I. Malan en J.J. Oberholster. R60.

* The National Women’s Monument deur N.J. van der Merwe. R30.

* Die Anglo-Boereoorlog 1899-1902: ‘n Oorsig van die militêre verloop
van die stryd deur André Wessels. R40.

* Die Militêre rol van swart mense, bruin mense en Indiërs tydens die Anglo-Boereoorlog (1899-1902) deur André Wessels. R40.

* Early White Travellers in the Transgariep deur Karel Schoeman, R120.
Generaal C.R. de Wet — ’n Bloemlesing deur M.C.E. van Schoor, S.I. Malan en J.J. Oberholster. R60.

* Christiaan de Wet—Annale 8 deur M.C.E. van Schoor. R70.

* Christiaan de Wet—Annale 3 deur M.C.E. van Schoor. R70.
Jenshttp://www.blogger.com/profile/02705511521645633723jensjfriis@yahoo.co.uktag:blogger.com,1999:blog-4311688919654500908.post-6405066356794786022008-06-27T12:54:00.000-07:002008-06-27T12:56:15.064-07:00Philippolis: Midway between Johannesburg and Cape Town

Philippolis is almost halfway between Johannesburg and Cape Town. The R717 via Philippolis is 7 km shorter than the N1. Map: Rina Coetzee (Philippolis brochure).
Jenshttp://www.blogger.com/profile/02705511521645633723jensjfriis@yahoo.co.uktag:blogger.com,1999:blog-4311688919654500908.post-72058180198030015152008-06-27T12:43:00.000-07:002008-06-27T12:44:51.941-07:00Philippolis se middedorp 'n Blik op Philippolis se middedorp vanaf die historiese kruithuis van Adam Kok. Foto: Jens Friis

Jenshttp://www.blogger.com/profile/02705511521645633723jensjfriis@yahoo.co.uktag:blogger.com,1999:blog-4311688919654500908.post-85609682737126314272008-06-26T12:55:00.000-07:002008-06-26T12:57:15.776-07:00Laat foto's hiér neem

Vir die neem van familiefoto's bel Jens Friis by 084-58-101-49. Op die meegaande foto is die Lombard-gesin van Justisiestraat, Philippolis: Jacques, Elsje-Mari, en Elsa Lombard.
Jenshttp://www.blogger.com/profile/02705511521645633723jensjfriis@yahoo.co.uktag:blogger.com,1999:blog-4311688919654500908.post-47885480956564512002008-06-26T12:42:00.000-07:002008-06-26T12:46:14.289-07:00"... a simple walk around Philippolis"
"In the evenings, one feels the soul of the Karoo in a simple walk around Philippolis – no rush hour, only silence."

Só word geskryf op die Karoo Space-webblad.

Foto: Jens Friis (Let wel: Op alle foto's en teks op hierdie blog is daar kopiereg).

Jenshttp://www.blogger.com/profile/02705511521645633723jensjfriis@yahoo.co.uktag:blogger.com,1999:blog-4311688919654500908.post-83792942359378574042008-06-26T12:38:00.000-07:002008-06-26T12:39:01.770-07:00VVA maak swaarkry hier draaglikerPHILIPPOLIS. Die plaaslike tak van die Vrystaatse Versorgingsaksie (VVA) bedien daagliks sop aan behoeftiges in Philippolis, Poding Tse Rolo en Bergmanshoogte gedurende hierdie winter.
Dié minderbevoorregtes is geïdentifiseer deur onder meer gemeenskapsleiers.
Die VVVA is die nuwe naam van die Oranje-Vrouevereniging (OVV) wat in 1908 gestig is om welsynwerk onder behoeftiges te doen. Dié vereniging was baie jare dormant in Philippolis, maar het herlewe deur die aanmoediging van die N.G. Kerk onder voorsitterskap van me. Linda Lubbe.
Geld is ingesamel deur etes te verskaf aan studente wat deur die Future Nature-organisasie na Philippolis gebring is om welsynwerk te doen. Hierdie studente staan onder beheer van me. Kate Groch.
Maandeliks op pensioendag word 'n straatverkoping gehou om die OVV se geldsak te styf. Vir hierdie doel word skenkings soos linne, breekware, ornamente en eetgerei waardeer. In die dorp sal goedere by skenkers se huise afgehaal word.
Bel mee. Jeanne Kalp by 051-773 0014, Lola Oelofse by 082 375 4399 of Roezan SChoeman by 051 773 0494.Jenshttp://www.blogger.com/profile/02705511521645633723jensjfriis@yahoo.co.uktag:blogger.com,1999:blog-4311688919654500908.post-85182249074276618332008-06-26T12:31:00.000-07:002008-06-26T12:35:30.372-07:00Só lyk 2de grootste dam in SA uit die lug

PHILIPPOLIS se landdrosdistrik is die enigste in die land wat grens aan die twee grootste damme in Suid-Afrika, naamlik die Gariepdam en Vanderkloofdam. Dié foto van die Vanderkloofdam is geneem tydens 'n vlug met SAA Express vanaf Bloemfontein na Kaapstad. Kliek op die foto vir 'n duideliker beeld.
Jenshttp://www.blogger.com/profile/02705511521645633723jensjfriis@yahoo.co.uktag:blogger.com,1999:blog-4311688919654500908.post-57001718225490535302008-06-26T12:29:00.000-07:002008-06-26T12:30:27.526-07:00Accommodation in Philippolis: Groenhuis Guesthouse / B & B

Jenshttp://www.blogger.com/profile/02705511521645633723jensjfriis@yahoo.co.uktag:blogger.com,1999:blog-4311688919654500908.post-30355150596508296932008-06-25T13:14:00.001-07:002008-07-02T13:02:42.301-07:00Tagtigste skou hier gevier
PHILIPPOLIS sal vanjaar sy 80ste agtereenvolgende skou aanbied.
"Dis die enigste skou in die Vrystaat wat hierop kan aanspraak maak, en ook een van die oudstes in die land," sê mnr. Johan Lambrechts, 'n skoukomiteelid.
Reëlings is fluks aan die gang vir hierdie groot makietie tussen 6 en 8 November.
Lambrechts merk skertsend op dat "almal jonger as 80 ook baie welkom is."
Behalwe dat die Philippolis-skou 80 word, sal dit ook vir die 28ste agtereenvolgende jaar wees dat 'n saalperdstreekskou hier aangebied word.
"Die belangstelling is groot om deel te wees van hierdie prestige geleentheid."
Jaarliks wil soveel saalpertelers hul perde hier vertoon dat daar nie genoeg stalle is nie. Verlede jaar was hier 302 saalperde uit alle uithoeke van die land.
'n Nuwigheidjie vanjaar is 'n veteraanmotoruitstalling wat gereël word deur mnr. André Kolver.
Belangstellendes word gevra om hom by 051-773-0440 te bel, "want die skou sal nie meer as sowat 100 veteraanmotors kan hanteer nie."
Lambrechts is verheug oor Philippolis se jonger boere wat begeesterd is oor die skou. "Dit kan beteken dat ons skou nog 100 jaar oud kan word."
In hierdie verband noem hy vir mnre. G.B. Pienaar (saalperde), Niel Kruger (dorpers), Willem Lubbe en D.G. Snyman (merino's), L.P.J. Fourie en Johan Strauss (boerbokke).
"Soos in die verlede gaan ons weer al die senior persone wat in die verlede 'n mooi bydrae gelewer het by hul besondere rasse, nooi vir 'n lekker saamkuier. Philippolis se skou het nie dié staatmakers vergeet nie."
Vir meer besonderhede bel Lambrechts by 082-754-0250.

illustrasie: http://www.studbook.co.za/
Jenshttp://www.blogger.com/profile/02705511521645633723jensjfriis@yahoo.co.uktag:blogger.com,1999:blog-4311688919654500908.post-26579456843542538502008-06-25T13:11:00.001-07:002008-06-25T13:11:57.370-07:00Groot aptyt
'n SPRINKAAN het altyd 'n enorme eetlus. Dié een durf sommer 'n paar vlesige vetplantblare aan in Philippolis.

Jenshttp://www.blogger.com/profile/02705511521645633723jensjfriis@yahoo.co.uktag:blogger.com,1999:blog-4311688919654500908.post-26450528478162204192008-06-25T13:07:00.000-07:002008-06-25T13:09:34.745-07:00Gestroopte populierbos

Populiere staan soos geraamtes by die driffie langs Reguitstraat, Philippolis - skuins oorkant Jeanne Kalp se huis.
Jenshttp://www.blogger.com/profile/02705511521645633723jensjfriis@yahoo.co.uk